St. Barnabas se skoolsaal ingewy – Education

St. Barnabas se skoolsaal ingewy - Education

NamPower het ’n tender van N$1,4 miljoen aan Muno Trading CC toegeken om St. Barnabas se skoolsaal te voltooi. Van links is die skoolhoof, Hinuua Mbangura, Simon Angula, Dominikus Vendura, inspekteur van die ministerie van onderwys, kuns en kultuur en Matheus Petrus, toesighouer van Muno Trading CC.

FOTO’S VERSKAF



Due Credit